Huisgenoot

HELP JOU KIND SÓ OM DIE REGTE VRIENDE TE KIES

JOU vriende is jou rykdom. En vir ’n ouer kan dit dubbel so bevredigend wees om te sien hul kinders vorm vriendskappe wat lewenslank ’n positiewe impak kan hê.

En tog, wanneer jou tiener ’n vriend by die huis aanbring wat die een vloekwoord ná die ander laat val, kan dit jou slapelose nagte gee. Probeer jy om vir jou kind te sê om nie meer saam met daardie spesifieke vriend te kuier nie, is die kans goed jou kind gaan net hul oë vir jou rol.

Maar moenie moed verloor nie. Jy kan tieners beïnvloed om gesonde vriendskapskeuses

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related