Huisgenoot

TOKSIESE maats

KINDERS kan soms venynig, afknouerig en manipulerend teenoor mekaar optree. Maats is nie aldag mooi met mekaar nie. Dít is iets wat alle kinders eerstehands beleef – en wat alle ouers soms sien gebeur.

Maar daar is ’n verskil tussen maats wat net soms ongevoelig optree en maats wat inonge sonde patrone verval en boeliegedrag begin toon.

Dit is een ding as jou kind se maat uit die bloute nie met hom wil speel nie, maar iets heel anders as die maatjie jou kind pal afkraak. En as jou kind se maat nou en dan iets onsensitiefs vir hom of haar sê, is dit nie dieselfde as wanneer ’n maat pal venynig teenoor hulle is nie.

Hoe help jy jou kind om toksiese gedrag in maats te herken en om dit te hanteer?

‘BEVORDER GESONDE VRIENDSKAPPE MET ANDER KINDERS. MOEDIGCAROL SURYA, SIELKUNDIGE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related