Huisgenoot

HELP, MY KIND IS IN ’N ONGESONDE VRIENDSKAP

KINDERS tree nie altyd vriendelik teenoor mekaar op nie – soms knou hulle mekaar af. Maar daar is ’n groot verskil tussen maats wat soms ongevoelig optree en maats wat in ongesonde patrone verval en boeliegedrag toon. As jou kind se maat soms iets onsensitiefs sê, is dit heeltemal anders as wanneer ’n maat gereeld venynig teenoor jou kind is.

Dis byvoorbeeld een ding vir ’n maatjie om skielik nie met jou kind te wil speel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related