Huisgenoot

El-Kody Zoey

DIE LAAN SE STOUTERD

Oor sy karakter, Eddie Petersen, sê El-Kody: “Hy is die stoutste seuntjie in 7de Laan! Hy gee sy ouers slapelose nagte, maar is baie lief vir sy gesin.”

Dis nie El-Kody (11), van Pretoria, se eerste verskyning in dié gewilde sepie nie. In Desember 2017 het hy vlugtig gesig gewys as die jonger weergawe van Justin (Dann-Jaques Mouton).

“’n Paar jaar later het ek toe ’n oudisie gedoen vir Eddie Peterson en die rol gekry.”

Op sy eerste dag op die stel van was hy nogal senuweeagtig. “Maar die res van die personeel was baie gaaf en vriendelik en het dit baie makliker gemaak. Ek leer omtrent elke dag op stel iets nuuts van al die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related