Kuier

KIDS OPPIE KASSIE

Klein, maar getrain! Dít is hoe ’n mens die jong akteurs wat deesdae op ons televisieskerms pronk, kan opsom.

Die vermaakwêreld is nie ’n katjie wat jy sonder handskoene aanpak nie en hoewel dié akteurs nog jonk is, is dit juis hul uitstekende toneelspel, dissipline en toegewydheid tot hul karakters wat ’n mens onmiddellik opval.

El-Kody Langeveldt (9), Zoey Volkwyn (11) en Mishka Ross (5) is drie van die jongste akteurs wat week ná week op die kassie verskyn. El-Kody en Zoey vertolk die rolle van die Peterson-tweeling in die SABC 2-sepie 7de Laan, en Mishka is die skattige Stella in die kykNET-sepie Suidooster.

Mishka, die jongste van die drie, is van Kuilsrivier in Kaapstad en vertel babbelend dat sy mal is oor haar-familie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related