Huisgenoot

WARE LIEFDE WEN

DIE liefde oorwin alles, lui die ou gesegde, en voor jou sien jy die waarheid daarvan.

Gisela Engelbrecht (47) lyk stralend in haar rok van wit satyn en kant, en langs haar bars Tertius de Jager (30) van trots in sy swart pak. Die 50 genooide gaste sit in afwagting vir die be-vestiging van ewige trou tussen man en vrou om te begin.

Reeds by die ingang na Blos Café in Pretoria se kapel is die teenwoordiges herinner aan hoe spesiaal hierdie geleentheid is, want die inligtingsbord verwelkom een en almal by die “liefdesfees”. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related