Kuier

Tracey & Avu SÊ JA!

“AVUKILE IS RÊRIG IEMAND OP WIE EK KAN STAATMAAK EN WAT SY BESTE GEE IN ALLES WAT HY DOEN.”
TRACEY LANGE

Lockdown het beslis nie vir Tracey Lange (35), almal se gunstelingradio-omroeper en -aanbieder van die gewilde kykNET&kie-kletsprogram Tussen Ons, teruggehou nie! Inteendeel, sy het aan die begin van Oktober ewige trou belowe aan haar jarelange kêrel, Avukile Mabombo (37), in ’n intieme seremonie in Kaapstad. Hulle het die dag deurgebring op ’n toer deur Kaapstad en het plek-plek gestop om foto’s te neem voor hul pragtige onthaal by die Old Foundry Hotel.

Avukile het ’n statige navy blou pak, bruin skoene en ’n grys onderbaadjie aangehad, terwyl Tracey gestraal het haar skitterende sjampanje-kleurige kuitlengtekantrok wat Anene Ferreira van Ferreira Couture in net 26 dae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related