Huisgenoot

OP DIE TROUBUS

DIT was soos ’n egte stadsprokie, en dít in die tyd van die coronavirus: die stralende bruid in ’n pragtige ontwerpersrok en haar aantreklike bruidegom wat hand aan hand deur die Kaapse middestad stap – die een se glimlag breër as die ander.

Nes talle toekomstige bruide is die gewilde radiopersoonlikheid en televisieaanbieder Tracey Lange se planne vir haar groot dag vanjaar weens die covid-19-pandemie in die wiele gery. Maar die liefde kan sulke uitdagings oorkom, en Tracey en haar verloofde, Avukile Mabombo, het binne 32 dae ’n kleiner troue met 50 gaste gereël gekry.

Op 1 Oktober het hulle by die Old Foundry Hotel in Kaapstad trou aan mekaar beloof. Dit was presies twee jaar en ’n dag sedert

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related