Huisgenoot

GETROUD – NÁ 17 JAAR

DIT was ’n lang, lang wag – maar dit was die wag werd.

Toe die model Tracy McGregor onlangs op ’n sonnige somerdag in die Boland met Marc Buhrer trou, was dit ’n nuwe hoofstuk vir hul liefdesverhaal wat al 17 jaar gelede begin het.

Die kapel op die prentjiemooi Belair Pavilion-landgoed buite die Paarl is omring deur berge en wingerde – die volmaakte agtergrond vir die glanspaartjie se troudag.

En toe Tracy (39) aan die bopunt van die paadjie verskyn, lyk sy beeldskoon.

Haar blonde lokke golf sag oor haar skouers, met die skouerlose rok van wit kant wat haar modellyf beklemtoon, en die liedjie wat Ross Learmonth van die musiekgroep Prime Circle op dié oomblik sing, kan nie meer gepas wees nie: “Pretty Like the Sun”.

Die bruid loop aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m