Landbouweekblad

DIÉ OUDHEDE IS JUWEELTJIES VIR NAGESLAGTE

Wanneer jy in die Negosie Museum naby die Champagnesportoord instap, word jy oorrompel deur Sandra Lemmer se geesdrif.

Sy gesels entoesiasties oor die winkel met voorraad vanuit die 1960’s, asook die herkoms en geskiedenis van die verskeie artikels.

Met die eerste blik binne probeer jy konsentreer op die versameling artikels in hierdie mengelmoeskardoes. Die rakke is gevul met van ou Nestlé-blikke, verseëlde lekkers en van jou kinderjare, tot rolle flennielap met ’n blommetjiespatroon, knope, lapsakdoeke, klere en selfs korsette nog verseël in die oorspronklike kartonverpakking. Daar is ook katalogusse vir saadaankope en pakkies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related