Huisgenoot

BABAVREUGDE NÁ MY LANG STRYD

OP Pretoria se weelderige Silver Lakes-landgoed voel dit nog soos pure vakansie. Kinders baljaar in die strate en ’n kringetjie mans gesels op die lowergroen gholfbaan terwyl hulle wag dat ’n mater afslaan.

Silver Lakes was natuurlik ook die hartland van Die Real Housewives van Pretoria, want drie van die ses deelnemers woon hier. En met die jongste seisoen van kykNET se werklikheidsreeks afgehandel, is dit asof die hele plek ’n blaaskans van al die aandag geniet.

Van een van die deelnemers, Talana Vuren-Kuhn (28), het kykers egter heelwat minder as die ander gesien. En dis waarom ons vandag hier is – want ná ’n moeilike swangerskap is dié Housewife se Kerstyd ekstraspesiaal gemaak deur die koms van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related