VERANDER die onsinnige klem op verhoging in produksie na doeltreffender diere – en die wins sal outomaties verhoog, voer CLAUDE CLOETE, die gewilde (en reguit) rubriekskrywer en Merino-boer van Dordrecht, aan.
Te veel mense soek na ’n towerresep om hul