Landbouweekblad

Resep moet wins verhoog, nie produksie

Te veel mense soek na ’n towerresep om hul boerdery te vereenvoudig. Jy is immers nie besig om ’n koek te bak waarvoor jy ’n resep benodig nie. Baie dikwels is sulke resepte in boerdery eerder ’n resep vir rampspoed.

Boerdery is ’n biologiese proses met baie ekonomiese en biologiese veranderlikes. Elke plaas is anders en elke boer se vermoëns en finansiële behoeftes verskil. Dit is onmoontlik om een resep te hê wat almal pas. Koekbak vereis ’n resep omdat almal dieselfde eindproduk wil hê; boerdery nie.

Rekenaarmodelle het deesdae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d

Related