Landbouweekblad

Belading weeg swaarder as vrugbaarheid

Herlewingslandbou is die plan vir die toekoms. Oor tien jaar van nou af gaan dit baie moeilik wees om op die hedendaagse manier ’n beesboerdery winsgewend te bestuur.

Nou, dit is so dat verandering vir baie mense nie lekker is nie en daarom vermy ons dit doelbewus. Iets slegs gaan egter nie weggaan net omdat jy aangaan asof dit nie bestaan nie. Dit help nie jy dink om dit “eendag” te doen nie.

As ek oor herlewingslandbou skryf, wil ek net sê ek het nie alles self uitgedink nie; ek het dit by ander geleer en pas dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related