Só ry die trein!
Onthou jy nog die Outeniqua Choo Tjoe? Voordat hy in 2006 in motbolle gebêre is, was dit vir menige gesin ’n hoogtepunt op ’n Tuinroete-vakansie om met dié geliefde stoomtreintjie tussen George en Knysna te ry.
Maar nou is daar ’n nuwe trein om te oorweeg: Die Diaz Express vertrek hoofsaaklik uit Hartenbos.
Die spoorlyn loop oor brûe en deur tonnels – groot opwinding vir