Huisgenoot

DANKBAAR AL RAAK DIT ÁL ERGER

DIE afgelope 31 jaar leef hy al in die greep van parkinsonsiekte. In dié tyd het hy voor die drankduiwel geswig maar ook oorwin, so dikwels en so hard gewerk as wat hy

Maklik was dit nie, maar Michael J. Fox het besluit die ongeneeslike siekte sou nie bepaal wie hy is nie. Die akteur het dwarsdeur sy loopbaan botweg geweier om ’n slagoffer te wees en sodoende een van die groot inspirasies in Hollywood geword.

En al het sy liggaam verswak, is Michael se gees op 61 steeds onblusbaar. By vanjaar se Comic Con in New York, waar hulde gebring is aan sy karakter Marty McFly in die ikoniese fliek (1985), het hy opnuut harte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related