Landbouweekblad

WENKE EN RAAD

Kies die regte snitte

Wanneer jy vleis koop, is dit belangrik om die regte snitte te kies vir die geregte wat jy beoog. Om dit te doen, moet jy ’n basiese begrip hê van die eienskappe van verskillende vleissnitte. Die belangrikste om te weet, is dat daar ’n groot verskil tussen voorkwart- en agterkwartvleissnitte is. Die karkasillustrasies op bladsy 13 vir beesvleis, bladsy 32 vir lams-en skaapvleis, bladsy 41 vir varkvleis, bladsy 55 vir wildsvleis en bladsy 71 vir hoender sal jou hiermee help.

Vleis is spiere

Onthou dit as jy snitkeuses maak. Hoe meer ’n spier werk en beweeg, hoe sterker word die spier. Dieselfde geld vleissnitte. Daarom het hardwerkende dele, soos die nek, blaaie en skenkels van ’n dier, meer bindweefesel en senings as snitte soos die lende en rugfilette. Hoe verder jy wegbeweeg van die snoet en pote van die dier, hoe sagter word die vleis. As jy onseker is, raadpleeg die karkasillustrasies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related