Landbouweekblad

Gebreke in navorsing geïdentifiseer

LEI die inname van rooivleis tot laer lewensverwagting by mense? Sommige navorsers dink só. Die Global Burden of Diseases, Injuries, and Risk Factors Study het daartoe gelei dat die Wêreldgesondheidorganisasie en die Amerikaanse departement van landbou aanbeveel dat mense hul inname van onverwerkte rooivleis beperk.

Ander navorsers is nie so seker nie. Aanbevelings vir rooivleisverbruik soos bepaal deur openbare gesondheidsamptenare en kundige panele wissel aansienlik, met sommige wat aanbeveel dat mense nie meer as 14 g rooivleis per dag inneem nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related