ALKOHOLVERBOD IN GRENDELTYD HET DRINKERS NIE GEKEER, TOON STUDIE
Mar 18, 2022
2 minutes
— ENGELA DUVENAGE
FOTO
TER ILLUSTRASIE: LBW-ARGIEF
Nee, wat. Straw-we drinkers het hulle nie van stryk laat bring deur Suid-Afrikaanse wetgewing wat drankverkope in die streng grendeltyd verbied het nie. Hulle het eerder gereelder ietsie geniet, en het nie geskroom om hul drankvoorraad onwettig aan te vul nie.
Dit is volgens ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days