Kuier

Wenke WAT WERK

WENK GESOEK

Wat kan ek doen om'n mooier nek te kry? PETRO ?

ANTWOORD

• Wend dieselfde produkte wat jy •As jy met nekplooie sukkel, kan jy dit verminder deur jou postuur aan te pas. As jy vir ure voor 'n rekenaar sit of aan jou selfoon vasgekluister is, maak seker die hoogte van jou kop en die skerm is ewe hoog sodat jou kop nie afhang om op jou selfoonskerm te kyk nie. Dit veroorsaak nekplooie. •Maak seker dat jy die regte kussing kies as jy lê of slaap. As jy op jou sy lê, kies 'n kussing wat hard en dik is. En as jy op jou rug lê, kies 'n kussing wat laag is en nie so hoog is nie. Want die doel is om nie soveel druk op jou nek te plaas nie. •Die belangrikste ding om te onthou, is om nie te vergeet om elke dag sonskerm aan jou gesig sowel as jou nek te smeer nie. •As jou nek baie donker is, maar dis nie vuil nie, gaan dokter toe. Dit kan 'n teken van 'n onderliggende siekte wees.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Fotoblokraai
OPLOSSING VERSKYN IN DIE UITGAWE VAN 20 JUNIE 2024. SOEK VIR “ARENDSVLEI-FOTOBLOKRAAI”. OPGESTEL DEUR: THOMAS MINNAAR FOTO'S: KYKNET EN KIE EN DALE FOURIE ■

Related