Rapport

Pypkan die pyn

Gebruik verkieslik ’n stoel met ’n rugleuning.

Daai spertyd is om die draai en vir ure lank sit jy verwoed en tik, oor jou skootrekenaar gebuig, met die stoom wat behoorlik by jou ore uit trek. En wanneer jy eindelik klaar is, staan jy op, strek, en slaak ’n sug van verligting – en dan trek jou nek skeef. Dié pyn hou dan vir dae lank aan. Jy kan nie jou kop draai nie, sukkel om te konsentreer en slaap selfs sleg.

Deesdae is dit ’n algemene probleem soos ál meer mense van die huis af werk tydens die inperking. Op kantoor pla dit nie, want daar het jy ’n lessenaar, kantoorstoel en dalk selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related