Huisgenoot

DIE LANG PAD NA ONS BABA

UIT haar drasak kom ’n piepklein eenstuk te voorskyn, kompleet met die woorde “Baba Berg” daarop gedruk – net reg vir ’n poppie wat oor ’n paar weke die wêreld binnekom.

Die kledingstuk is vir dié egpaar ’n simbool van hoop – ’n daaglikse herinnering aan die klein wonderwerk wat ná stormjare en diep teleurstellings eindelik van hulle ouers gaan maak.

“Jissie, kan jy dit glo?” vra die akteur Hykie Berg half verdwaas aan sy blondekopvrou, Gerridene. Hy streel haar babamagie; sy kyk liefderik na hom. “Ek word ’n pa; jy word ’n ma.”

Gerridene glimlag. Dan juig sy saam: “Ons word ouers!”

Sy is in haar derde trimester, vandag presies 28 weke swanger, en mooier as ooit; al erken sy sy het dikwels ’n stryd met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related