Huisgenoot

’N SNAAKSIE ÉN ’N OU NORSIE

MOENIE verbaas wees as Melt Sieberhagen tuis lyk in die vel van sy karakter in die kykNETreeks Fraksie nie. Henk, “die IT-spesialis met ’n moeilike verlede”, kom immers onder andere uit sý pen. As skrywer, grapjas en somtyds akteur is veelsydigheid deel van Melt (43) se beroepslewe. Maar om voor die kameras lewe te gee aan ’n karakter wat hy agter die skerms help skep het is vir hom ’n spesiale soort lekkerte. “Hy is maar ’n nors ou bliksem. Ek is ook partykeer ene!”

Dan, op ’n ernstiger noot, sê die komediant: “Dit was heerlik. Ek is nie daaraan gewoond om vir so lank ’n ernstige karakter te speel nie. Dit was ongelooflik om te sien hoe my werk op ’n rekenaarskerm ook op ’n TV-skerm gestalte kry. Dis ’n verrassende voorreg.”

Ook weg van die rekenaar en stel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi
Huisgenoot2 min read
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks