Huisgenoot

’N ‘KYKWEER’ NA 47 JAAR

DIT klink half ongelooflik dat Marcel van Heerden ná sewe jaar nie meer deel van Suidooster se Ruiterbosch-gemeenskap gaan wees nie. Tog sal sy karakter altyd deel van hom bly, want albei het een groot spilpunt waarom hul lewe draai.

Met ons aankoms hier by die Red Sofa in Vredehoek – net om die draai van die akteur se woonplek – het Marcel ons eers aan sy metgesel voorgestel: “Dis nou Max, my hondemaat. As hy nie saamgaan nie, is hy nie gelukkig nie.”

Max het hom onder ons tafel tuisgemaak, want ’n “kykweer” na sy akteurmusikant-skrywer-baas se loopbaan van 47 jaar is g’n kortfliek nie.

Oor sy vertrek sê Marcel: “Dit was tyd vir nuwe rolle. Ek kan tog nie die res van my lewe dieselfde karakter speel nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks