Huisgenoot

VERLOOF – EN 2 KEER ’N BRIDEZILLA

DAAR’S vandag ’n kragtige, kleurvolle orkaan wat hier deur die restaurant op die V&A Waterfront waai. En nee, dit het niks te doen met die Kaapse suidooster nie.

Die verskynsel waarmee ons vandag te doen het, heet Terence Bridgett. En soos jy van dié veelsydige akteur en flambojante persoonlikheid sou verwag, is Huisgenoot se kuier saam met hom ’n prettige mallemeule met g’n saai oomblik nie.

In sy korrespondensie oor vandag se onderhoud en fotosessie het Terence reeds ’n voorskou gegee van watter stemming ons te wagte kon wees: “Asseblief moenie die waaier vergeet nie, engel,” lees een versoek. “Ek is ’n sweter onder ligte. Op stel is daar ook heeltyd waaiers om my sodat die grimering nie loop nie.”

Maar moenie ’n fout

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related Books & Audiobooks