![f004-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3611yk3ggaasjwv/images/fileMQUPJW18.jpg)
Die Kontrak
Seisoen 2 Sondae eExtra (Openview 105/ DStv *195) 18:30
Elke Sondagaand wanneer ons die sangkompetisiereeks Die Kontrak kyk, kry ons vlaag op vlaag hoendervel. Die talent is uit die boonste rakke en dis nie meer lank voor die wenner van seisoen 2 op Vrydagaand 4 November tydens die eerste vertoning van die Afrikaans Is Groot-konsert aangekondig word nie.
Hier is die top-5 wat moontlik met ’n sangkontrak ter waarde van R1 miljoen en ’n Toyota Starlet-motor, wat hulle vir ’n jaar kan gebruik, kan wegstap.