Huisgenoot

GELUKKIG NES EK IS

WANNEER sy in die verlede voor die kameras moes verskyn, het sy haar eetplan weke lank noukeurig dopgehou en dikwels ure lank in die gimnasium deurgebring.

Die waarheid, vertel Tarryn Lamb, is dat sy soms niks geëet het nie – tot die oomblik wanneer die kameras ophou flits het.

Vir haar, sê die sangeres, was daar pal ’n stemmetjie wat gesê het sy moet sus of so lyk. Dit het jare lank so gegaan.

Maar vandag, hier waar sy vir Huisgenoot se kameras poseer, is daardie goed iets van die verlede.

In haar swart hoë hakke en sexy veelkleurige uitrusting lyk sy smeulend en is sy hier by Oakfield Farm buite Johannesburg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related Books & Audiobooks