Landbouweekblad

Briewe

PAMPOENBOERE: WAT KAN NOG GERED WORD?

WENBRIEF

Die Landboukollege Potchefstroom bestaan sedert 1909. Dit is in die lewe geroep om jong boere op te lei en gereed te maak vir die vele eise van die landbou. Dit was ’n trotse instelling wat boere van formaat opgelewer het. Dié landboustudente het ’n eie, gepaste benaming verwerf en het as die Pampoenboere bekend gestaan, ’n titel wat hulle met trots gedra het.

Mettertyd het die skoner geslag ook by die kollege ingeskakel, waar hulle opgelei is om, soos hul manlike kollegas, suksesvolle boere te word.

Die kollege het die beste lesinglokale, onthaalsale en koshuise gehad, en is toegerus met landboutoerusting wat met die tyd tred gehou het. Daarbenewens het skape en beeste van puik gehalte deel van hierdie eens trotse instelling gevorm.

Jy kon die Pampoenboere op ’n afstand uitken sonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related