Landbouweekblad

‘Moord hou ons gevange’

Die susters mee. Heidie Taljaard en Trudie de Beer leef elke dag soos gevangenes sedert die wrede en sinlose moord op hul geliefdes naby Hartswater in Julie 2020. Meer as twee jaar later is dit tyd vir die hofsaak van die vyf verdagtes, en hulle hoop dat geregtigheid sal seëvier.

Elke keer as die koue aan haar lyf kom vat, wonder me. Heidie Taljaard (48) hoe koud moes haar ouers en suster gekry het.

“Elke keer as ek my toon stamp, wonder ek hoe seer het Els (me. Elzabie Brand, haar suster) gehad. Hulle het haar kaalvoet die bosse ingesleep. Haar tone was gaar. Stukkend gestamp teen die klippe.”

Me. Trudie de Beer (52) sê ’n paar keer per dag as sy iets moois sien of goeds van hulle onthou, tref die werklikheid en wreedheid haar weer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related