Huisgenoot

MY LÁNG SOEKE NA GEREGTIGHEID

SY OË rus nie. Hy fynkam die mensegewoel op die sypaadjies en in die winkelsentrums, die insittendes van elke bakkie wat verbyflits of langs hom by ’n verkeerslig stilhou. Op soek na daardie een gesig wat in sy geheue ingebrand is.

Hy het sy dogter se vermeende moordenaar se gesig op die agterpassasiersruite van sy Toyota Etios geplak – dalk herken iemand hom en kry hy die oproep waarop hy al so lank wag. Maar die leidrade van mense wat hom glo op ’n straathoek sien bedel of in die winkelsentrum sien stap het, was telkens vergeefs.

Saans kom Dries Venter (69) tuis met die smaak van teleurstelling soos as in sy mond en veg hy teen die hartseer, verlange en magteloosheid wat in hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related