Landbouweekblad

JOHAN VAN DEVENTER GROET FRESHMARK ‘Vars produkte maar altyd in my bloed’

KORTOM

■ Dr. Johan van Deventer was die afgelope twintig jaar die besturende direkteur van Freshmark, Shoprite en Checkers se varsprodukte-verkrygingsafdeling.

■ Onder sy leiding het die onderneming gegroei tot die grootste in sy soort in Afrika. Sommige dae is hul omset meer as R30 miljoen.

■ Een van sy innoverendste idees was om eerder regstreeks met boere sake te doen as om vars produkte deur markte of derde partye aan te koop.

Smous was nog altyd in sy bloed, sê dr. Johan van Deventer, wat onlangs uitgetree het ná ’n suksesvolle loopbaan van bykans 28 jaar by Freshmark, die varsprodukte-verkrygingsafdeling van die Shoprite-groep.

Vir 20 jaar was hy aan stuur van sake as besturende direkteur en het die maatskappy gelei tot ’n winsgewende onderneming met ’n omset van miljarde rande en verreweg die grootste in sy soort in Afrika.

“My oupa en my pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related