Landbouweekblad

Chinese vra Carla vir SA hoenderpote

DÍT is juis hoekom Carla haar onderneming @AskCarlaKote Trade Solutions genoem het. “Ons het net probeer om hoenders te vind wat aan die spesifikasies van ons koper voldoen,” sê sy oor die uitvoerkontrak vir 540 ton hoenderpote per maand na China wat sy losgeslaan het.

Die waarde van die kontrak, wat met die hulp van onder meer die Wes-Kaapse handelsbevorderingsagentskap Wesgro, Standard Bank en die departement van landbou, landelike ontwikkeling, grond en omgewingsake in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related