Landbouweekblad

Vars produkte vir elke uithoek van Afrika

Nile. ag het sedert sy ontstaan in November duisende ton vars produkte op die platform verkoop. Hoe het julle dit gedoen?

Ons is net so verbaas daaroor! Die volumes wat ons reeds verlede Desember behaal het, is die volume waarvoor ons vir Desember vanjaar beplan het. Ons sien ook dat die platform kopers behou. As iemand dit eers begin gebruik, hou hy of sy daarmee aan en hul volumes en aantal transaksies neem toe. Ons dink die tyd was ryp en mense was gereed vir ons platform, en ons sien dit in die deelname wat ons kry.

Ons uitgangspunt is om die koek groter te maak. Dit is een ding om te sê jy maak ’n proses doeltreffender, maar dit is eintlik opwindender om oor ’n groter mark met ’n groter reikwydte te praat. Ek dink daar word reeds meer vars produkte verbruik danksy ons oplossings omdat ons vars produkte met ’n lang rakleeftyd teen ’n baie bekostigbare prys in al die plattelandse gebiede kry. As jy vars produkte op die regte tyd en teen die regte prys toeganklik maak, word daar op enige plek vragmotors vol verbruik.

Watter voordele is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Druiwepulp By Voer Vir Melkbeeste Lei Tot Minder Metaangasvrystellings
Navorsers in Kalifornië, Amerika, het bevind as druiwepitte, -stingels en -doppe by melkbeesrantsoene gevoeg word, kan Holstein-beeste se metaangasvrystellings met 10-11% verlaag word. Die loodsnavorsingsprojek het ook bevind dat voerdoeltreffendheid
Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad1 min read
Grondherstel Kan Help Om Siektes Te Onderdruk
SEKERE grond het ’n inherente vermoë om wortelsiektes te onderdruk, dog wetenskaplikes kon nog nie vasstel watter grond dit kan vermag of hoe bestuurspraktyke die onderdrukking van siektes kan ondersteun nie. Navorsers aan universiteite in China, Spa

Related