Huisgenoot

Hoekom is daar so baie sandkorrels by die see?

BIBI en die Babbels, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd, sit in die Babbelboomhuis. Dis hul gunstelingplek.

“Kom ons luister solank na die boodskap van die dag!” begin Bibi sommer. Sy stel vandag se maatjie voor.

“Hallo, julle! Ek wil graag weet hoekom daar so baie sandkorrels by die see is?” vra die maatjie.

“Ek wil ook weet!” sê Palawa. “Wat dink jy, Paloeka?” vra sy.

“Ek dink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related