Huisgenoot

Wat is ’n grot?

DIS stil in die Babbelboomhuis.

“A-a-a-tiesjoe!” nies Paloeka die leeu. “Die toiletpapier kielie my neus,” sê hy en giggel. Palawa die kameelperd lag ook.

“Ek kan niks sien nie,” sê Paloeka en steek sy hande voor hom uit terwyl hy deur die boomhuis strompel.

“Nee wag, staan stil,” sê Palawa.

Sy draai Paloeka met toiletpapier toe.

Bibi kom by die boomhuis aan. “Skuus julle, ek is jammer ek is laat. Ek het verslaap en toe vat alles langer as gewoonlik,” begin Bibi verduidelik. Sy sien nie dadelik haar twee dieremaats nie, maar toe sy omdraai, staan hulle agter haar.

“Aaa!” gil sy toe sy Paloeka

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related Books & Audiobooks