TV Plus Afrikaans

Die regte stem

Daardie Turkse sirene klink bekend, en die aantreklike man met die donker oë . . . is dit nie ons eie Pietie nie, die een wat dr. Deon in Binnelanders (lees meer op ble. 18, 19 en 49) gespeel het?

Ja, puik plaaslike talent werk agter die skerms om e.tv (Openview *104/ DStv *194) en eExtra (Openview
*105 / DStv *194) se oorgeklankte telenovelles ’n plaaslike geur te gee.

Die afgelope paar jaar het telenovelles die TV-landskap oorgeneem, en e.tv het die beste internasionale telenovelles bymekaargemaak en hulle in Afrikaans oorgeklank, en die talentsvolste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related Books & Audiobooks