Huisgenoot

GO, CANAN, GO!

DIS Saterdagoggend en oral skuif Suid-Afrikaners reg voor die kassie, want dis tyd vir die tweede kragmeting tussen die Springbokke en die Wallabies doer ver in Sydney.

Met ondersteunerstruie aan, ontbyt agter die blad en landsvlae gereed, loop die spanning hoog. Kan die Bokke verlede naweek se Rugbykampioenskapnederlaag teen die Aussies wreek?

Nêrens loop die rugbykoors vanoggend so hoog soos in die woonkamer aan die voet van die Paarl-gebergtes nie. Want dis hier waar die familie van ’n spesiale jong debuutspeler saamgetrek het.

Dan draf die Bokke op die veld. “Canan! Canan! Canan!” weergalm dit deur die vertrek. Vir die 30-stuks mense in die woonkamer is die speler met die no.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related