Kuier

VUURWARM OPPIE VELD

Die Bok-koors loop hoog in die Paarl - 'n Bolandse dorp wat nie net bekend is vir die Paarlrots (een van die grootste granietrotse ter wêreld) nie, maar ook vir die kranige rugbyspelers wat nes dié rots oorsee opslae maak.

Een van dié jongste oes van talentvolle rugbyspelers is die Blou Bul-vleuel Canan Moodie (19) wat met sy Springbok-debuut in Sydney teen die Wallabies (Australiese nasionale rubyspan) agter die doellyn gaan kuier het. Maar wie is dié jong, belowende rugbyspeler wie se naam op almal se lippe is ná sy skittervertoning in die Allianz-stadion?

Kuier het eerstehands by Canan en sy familie gaan uitvind.

Sy ma, Chantel (49), kan nie uitgepraat raak oor haar seun se puik prestasie nie. Die manier hoe sy oor hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related