Kuier

ONS LESERS Vertel…

Dis nie elke dag dat jou rugbyheld by jou skool opdaag om jou te verras nie, en om boonop jou hele familie daar te hê om in dié groot oomblik te deel, is mos enige jong rugby-fan se droom! Wel, vir Abner Spannenberg (10) van Kalksteenfontein in Kaapstad het dinge presies só gebeur.

Abner is een van nét twee seuns van Suid-Afrika wat gekies is om as gelukbringers (mascots) saam met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Kyk Uit!
Bôll & Ôll is die kanaal se eerste Afrikaanse rugbygeselsprogram, met JP Keyter en Ashwin Willemse as aanbieders. Dis JP se geesteskind en is deur sy maatskappy Blue Avo Communications vervaardig. Die program fokus op die rol van klub-rugby en met JP
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier2 min read
Perfekte Pasmaats
Riri (36) hou van eksperimenteer as dit kom by haar klere. Sy hou by aardse bruin vir haar korsettoppie en wyepypbroek, en rond dit af met ’n lekker woljas in dieselfde kleur. Sy bring ‘n spatsel kleur in met haar satynkopdoek. Intussen speel haar ra

Related