Huisgenoot

OP HUL OUERS SE SPORE

AS JY onlangs in Kimberley was en jy het daar drie vroue in Victoriaanse balrokke sien rondloop, kan jy ontspan. Dit was nie spoke nie. Jou pad het net met dié van drie springlewendige – én lewenslustige – susters gekruis.

Die lewe moet voortdurend gevier word, met baie lag en kreatiwiteit, sê dié drie. Dis hoe hul ouers hulle grootgemaak het.

En dis hoekom dié joviale susters van Bloemfontein sedert 2010 elke jaar op ’n naweek in Augustus terugstap in tyd op die voetspore van hul ouers, Flip en Marie Fouché. Elke jaar besoek hulle plekke waar hul ouers gewoon, geleef en gewerk het en waar hulle as kinders grootgeword het.

Dít hoor toe ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related