Kuier

NIE SO GEMAAK EN LAAT STAAN

Ek het sopas die laaste koesister “gegaps”. My vrou het die meeste vir haar ingepak, en die res het ek vir my kollegas werk toe gebring. Hulle hou van aan die kou bly. Die kospolitiek is 'n lang storie, maar ek het laasjaar al my samoosas alleen geëet en nou is ek nog steeds net 'n junior joernalis.

So, ek sit maar hier en vat wat ek kan, en verdra my kollegas. Janice kyk my altyd in die oë en lek haar vingers af. Janice maak my bors warm. Gister was haar verjaardag en al haar werk het mysteriously verdwyn. Ek weet van niks. Ek het mos niks.

Peter hou van vir my vra voor hy my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier1 min read
Ster-blokraai
Nr. 232 SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainommer na 42508 voor 15 Mei 2024. SMS/R1,
Kuier5 min read
Dié Goue Meisie Ken Net Van Wen!
Sy is soos ‘n vis in die water. En toe die 19-jarige swemsensasie Minke Janse van Rensburg in Maart by die Trisoom-Spele in Turkye haar ding doen, het sy die Suid-Afrikaanse vlag hoog laat wapper en die medaljes ingeryg. Minke het downsindroom, maar

Related