Kuier

EERSTE PARFUUM

Dinamiet kom in klein pakkies. En Lukretia Booysen (36), oorspronklik van Worcester is ’n bewys daarvan. Lukretia is die stigter van die Khoena Art Instituut in Kaapstad en het ook haareie klerereeks, Kwaai Khoi, van stapel gestuur. Nou is sy ook die trotse eienaar van Suid-Afrika se eerste inheemse parfuumreeks, /Nami!

Lukretia het onlangs haar parfuum bekendgestel en spog trots dis ’n ode aan haar voorvaders. “’n Liefdesbrief aan ons voorvaders en almal van ons wat daaruit spruit. Ek is so passievol daaroor om hierdie belangrike deel van my en ons Suid-Afrikaanse erfenis te vier. Ek het dit nodig gevoel om iets te skep waarmee ons almal kan vereenselwig en mense regoor die wêreld kan opvoed oor ons inheemse tale en kultuur.”

Die borrelende Lukretia sit rustig agteroor met ’n aansteeklike glimlag op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related