TV Plus Afrikaans

Ayanda vir Afrika

In dié Erfenismaand wys die nuwe ontwerpreeks Afrimaxx ons hoe kreatiewe mense van Suid-Afrika en oor die vasteland van Afrika heen met hul oorsprong, hul mense en hul omgewing verbind en dié idees omskep in sprankelende kunswerke wat Afrikakultuur na die wêreld neem.

In The Home Channel (*176) se reeks Afrimaxx sit die aanbieder Ayanda Thabethe die soektog voort wat sy in die Africa Modernreeks (op The Home Channel in 2020) begin het om te wys hoe kunstenaars die moderne Afrikaontwerp vorm. Ayanda se werk in Afrimaxx is om kurators te ontmoet van museums en plekke van kreatiwiteit wat nuwe talent ontwikkel en ’n meer gebalanseerde en genuanseerde visie van Suid-Afrikaanse geskiedenis vorm. Ons het met die aanbieder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related