Huisgenoot

Verwerkte en onverwerkte kossoorte

KOS speel ’n belangrike rol in ons lewe. Ons het dit nodig om te oorleef, en ons moet ’n verskeidenheid kos eet om gesond te bly. Soms eet ons sekere kos omdat ons gehoor het dit is goed vir ons. Maar soms eet ons kos net omdat ons van die smaak daarvan hou. Party kos is gesonder as ander, en dit is ons verantwoordelikheid om seker te maak ons weet wat met ons kos gebeur voor ons dit eet.

WAT IS DIE VERSKIL?

Ons het al almal gehoor en dat ons dit heeltemal moet vermy as ons wil bly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related