Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NUWE LIEFDE WINK, MAAR ‘DIS EARLY DAYS’

Ja, sy was kwaad vir Francois en Nykie, sê Leyla van Greuning van Op my eish! Maar sy verstaan nou beter en daar is nog tyd vir haar om ook liefde te vind

Sy het alles om nog eendag Mej. Suid-Afrika te word en dit selfs verder te vat. Ek is so bly Francois het haar nie gekies nie, want daar wag nog groot dinge vir hierdie jong vrou. Watch this space, julle.

INA

Ek dink Leyla is ge-lukkig om van daai nerd ontslae te wees. Hy is duidelik nie ge-woond aan ’n mooi dame se geselskap sonder om haar te wil soen en vatterig te raak nie. Leyla, jy kan baie beter kry as dit, en ek glo vas jy sal.

CHRISTOFFEL

Ek dink regtig dit sou ’n groot fout gewees het as Francois jou gekies het. Jou waardes is ver bo korale, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related