Huisgenoot

BEMAGTIG VIR ’N BARSHOU

WANNEER presies dit gebeur het, kan sy vandag nie meer onthou nie – maande later maak die dag en tyd in elk geval nie saak nie.

Iets het aan haar gemoed gekrap, onthou sy nog. Eintlik weke aanmekaar. En die skielike besef was nes ’n skoot yskoue water in die gesig: Sy het die vrou in die spieël nie meer herken nie – en daar was niks meer van haar oor om te gee nie.

“Ek het nie meer geweet wie ek is nie,” sê die aktrise Angelique Gerber (39) vandag. “Ek was 38 jaar oud en ek het myself nie meer geken nie. En dít was vir my ’n wekroep. Ek wou myself weer vind; ek wou weer seker wees oor wie en wat ek is.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related