WENBRIEF
Jul 01, 2022
4 minutes
FOTO: NITA WENTZEL
WEES ASHTON TOG GENADIG
Geagte mnr. Tiger Brands Ek ken nie jou regte naam en van nie, en ek wil ook nie die brief begin met “liewe” nie, want op hierdie oomblik dink ek nie die woordjie “liewe” hoort hier nie.
Hierdie brief gaan oor Ashton, ons buurdorpie. Op skool het ons altyd gepraat van Blikkiesdorp, want Ashton is nie ’n sommerso-dorpie nie. Maar jy weet, want jou fabriek is daar wat elke jaar duisende en duisende blikkies inmaakvrugte maak. Ons praat sommer van canned fruit, al is dit Engels.
Om die waarheid te sê, Ashton Canning maak al sedert 1959 blikkiesvrugte. Dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days