Hoe bly jy aan die voorpunt van nuwe tegnologie?
k gebruik YouTube nogal baie om te sien wat daar is, en lees ook. Noord-Amerika is jou bakermat waar tegnologie vandaan kom. Europese toestande is baie ligter op werktuie en operateurs as by ons. Ek was al by die meeste van ons produkte se fabrieke. Dit is lekker om ’n kontak te hê om