Landbouweekblad

GROEI EN HARDE WERK SY LEUSE

I n 2004 het mnr. Niel Ungerer, eienaar van die Nu-Pro-groep, wat in kommoditeite, vervoer en eiendomsontwikkeling handel dryf, met R170 000 begin en hoofsaaklik op Bethlehem sake gedoen. Vandag het die groep ’n teenwoordigheid in min of meer alle streke van Suid-Afrika en sy buurlande. Met sy aptyt vir volhoubare groei is Ungerer ’n aanwins vir die ekonomie van Bethlehem en omliggende streke as een van Suid-Afrika se grootste graansentra.

Wie is Niel Ungerer?

Ek het op die plaas Tevrede by Frankfort grootgeword. Ons het die moeilike landboujare van die middel 1980’s beleef met droogtes, ’n hoë rentekoers en die beheerde staatsbemarkingskanale. Ek was in ’n landbouskool op Kroonstad. In my vierde jaar aan die Universiteit van die Vrystaat moes my ouers die boerdery laat vaar.

Ek het as bemarker by die destydse Nolko begin werk, en was daarna in verskeie bestuursposte by Nolko en die daaropvolgende Afgri. Vir Afgri het ek ook die ontwikkelingsmoontlikhede vir nuwe aanlegte ondersoek.

In 2004 het ek die korporatiewe wêreld vaarwel geroep en die entrepreneuriese koop-en-verkoop-smous in my samestelling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter