Huisgenoot

BUIKPYN WAT TOESLAAN SONDER WAARSKUWING

TOE haar ma laat weet sy is in die hospitaal opgeneem met ’n vermoedelike galaanval, het Fran Blandy nie die ergste verwag nie.

Haar ma, Carol Moller, het ’n bietjie gesukkel om te slaap, maar het geen ernstige gesondheidsprobleme gehad nie, en daar was dus oor die algemeen “geen gevaarligte nie”.

Maar toe laat weet Carol sy het akute pankreatitis.

Fran het op Tzaneen, Limpopo, grootgeword, maar sy het toe al ’n geruime tyd in die buiteland gewoon. Sy was weens die pandemie in Argentinië vasgekeer en kon nie na Carol, wat in 2011 na Australië verhuis het, reis nie.

“Sy kon my nie bel nie, want sy het nie haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related